Kaleidoskoop By Acorn Guest Farm

10 March 2022

Events Starts: March 27, 2022 2:00 pm

Events Ends:

Kom geniet ‘n lekker piekniek en vertoning deur Kaleidoskoop by Acorn Guest Farm, Sondag, 27 Maart.
Elkeen pak sy eie mandjie en kom kuier saam met ons op die venue se grasperk tussen 13:00 en 14:00. Daarna begin die optrede om 14:00 in die bos.

Koste beloop R150 pp en kinders onder 12 jaar kuier gratis saam.

Volg die skakel vir kaartjies:

Kaleidoskoop in Carolina


Of whatsapp Corlien 0832122948 of Christelle 0836312758 om te bespreek. Ons sien uit na ‘n middag van saamwees in die natuur!

Contact Person: Corlien

Telephone: 0832122948

Email: info@acornguestfarm.co.za